Ons Roeping: 

Om Alles Oral

Met Jesus Te Vul!

Kom Kuier Saam Vir:

Geïnspireerde
Aanbidding
Bybelse
Lering
Geesgevulde
Gemeenskap

Diens Tye: Sondae 9 v.m.

Preke:

GEAKTIVEER VIR IMPAK IN:

1.Groei

Kom groei saam

2.Gesin

in Jesus

3.Gemeente

vir Jesus

Select Columns Layout

4.Gemeenskap

na Jesus

Wie Is Ons:

Ons as Oase Jbay is geroep en gestuur om alles, oral te vul met die teenwoordigheid van Jesus.

Dink net hoe gaan ons gesinne, gemeente an gemeenskap lyk, as alles oral gevul is met Jesus.

EFÉSIËRS 1:23 (AFR53)
'wat sy liggaam is, die volheid van Hom wat alles in almal vervul.'

Ontmoet Ons Span:

Visionêre Pastoor

Renier Kleinsmith

Bedienings Pastoor

Willy Wright

Aanbiddings Leier

Flip Degenaar

Vroue Bediening

Meoni Kleinsmith

Oase Kids Leier

Mandy Wright

Salty Bediening

Elzette Degenaar

Fasiliteits Bestuurderes

Sunette Jacobs

Ontvangsdame

Charlotte Strauss

Toerustings Leier

Darryl Krige

Maak Gerus Kontak:

Dolly Varden Straat, Jeffreys Baai, Oos Kaap, 6330, SA

admin@oasejbay.org

+27 82 326 8426

>